Skip to content

ASEM

March 10, 2014

Image Die blom in jou hare laat my altyd snak

Na my asem

In die donker het ons gedans en was dit op my wang…

Jou asem

 

Jare het ons gedate, in mekaar se arms gelê

Ons asems

Toe val jy op jou knee neer en ek sê ja…

Geen asem

 

Drie mooi jare later verby, toe kom hulle

Twee asems

Soveel geluk en vreugde…

Klein asems

 

Maar tyd was te kort, vir ons geleen

Gesteelde asem

Vier pare hande word toe twee

Tekort aan asem…

 

Die kissies sak af in die grond en hulle is weg

Haal nie meer asem

Gegee, geleen, gevat…

Twee klein asems

 

Advertisements

From → Uncategorized

2 Comments
  1. Ronel permalink

    Dis baie mooi woorde en so waar

    • Is dit nie? Ek’t dit vanoggend gepost. Nou net ‘n email gekry van ‘n mede-skrywer af wat sagte musiek bygesit het. Dis so mooi nou.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: